Noah Beery sr.

Noah Beery Sr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Noah Beery sr. (17 Januarie 1882 – 1 April 1946) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mark of Zorro (1920), She Done Him Wrong (1933), The Frog (1937), en Zorro Rides Again (1937).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy